Kinders, hetsy binne- of buite-egtelik, sal dieselfde sosiale beskerming geniet.
Opvoeding steemit sal gratis wees, ten minste in die elementêre en fundamentele stadiums. Elementêre opvoeding sal verpligtend wees. Tegniese en professionele opvoeding sal geredelik beskikbaar wees en ho‘r opvoeding sal net so geredelik op meriete beskikbaar wees.
Dit sal begrip, verdraag-saamheid en vriendskap tussen alle nasies, rasse of etniese groepe bevorder, asook die aktiwiteite van die Verenigde Volke in die handhawing van vrede'